| Modulekode | MBK 709 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Die bestuur van die natuurlike omgewing met betrekking tot sport- en rekreasieverbruik word verklaar. Fasiliteitsbestuur as kardinale opdrag van die sport- en rekreasiebestuurder word volledig bestudeer. Sporttoerisme as groeiende komponent van die industrie word ook aangeraak vanuit ruimtelike bestuursoogpunt. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.) |
| Modulekrediete | 27.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App